Avontuur Afrika

'n Wêreld in een land

Tsitsikamma Nasionale Park, Wes-Kaap

Stormsriviermond Ruskamp

Met ‘n skouspelagtige kuslyn en ‘n ewe indrukwekkende inheemse woud, bied hierdie kampplek die beste van twee wêrelde. Daar is ‘n avontuur om elke draai, hetsy dit is om die voëllewe in die takke van die majestueuse bome te bewonder of om in en om die water te verken.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika5 min read
Groentjies Gaan Groot
Dis ‘n uitdaging vir diegene wat gaan en ‘n droom vir diegene wat agterbly. Dit is wat Thierry Sabine – wat die idee vir die die Dakar-tydren in 1977 gekry het toe hy tydens die Abidjan-Nice-tydren op sy motorfiets in die Libiese woestyn verdwaal het

Related