Avontuur Afrika

Gesels>> SAAM

Jy vra - ons antwoord

Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal.

Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi. Hier is wat hy te sê het:

Jou herwinningstoerusting kan so omvattend wees as wat jy wil hê dit moet wees, maar oor die jare het ek al geleer dat jy met die basiese toerusting uit bykans enige taai situasie sal kan kom. Ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika6 min read
Leef In Die Oomblik
Ons reis, wat net as ‘n volslae sukses beskryf kan word, het by die Woodlands Stop Over and Lodge naby Francistown in Botswana afgeskop. Dis waar ons bymekaargekom het vir ‘n inligtingsessie oor die program vir die volgende paar dae en wat ons alles
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst