Avontuur Afrika

Gee my KRAG!

Vir die doel van hierdie artikel, gaan ek oor standaard batterye, wat op die beginsel van lood en swaelsuur gebaseer is, skryf. Dit is die meerderheid van alle batterye wat deesdae gebruik word, hetsy dit ‘n loodsuur-, absorberende glasmat- (AGM), gel-battery of wat ook al genoem word.

Enige battery bestaan uit ses selle van 2V elk, wat in serie is – dus 12V. Die basiese beginsel is dat jy die swaelsuur omskakel na loodsulfaat deur elektriese krag oor die pole aan te lê, met ander woorde die battery laai. Wanneer jy die battery gebruik sal die loodsulfaat weer afbreek na lood en swaelsuur.

Die 2V selle werk teen 1.75V wanneer hulle pap is en 2.25V wanneer hulle vol gelaai is. Die middelpunt tussen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst