Avontuur Afrika

Avontuur KEN geen perke

Dit was vroeg op ‘n koue wintersdag toe ek en my dogter, Marli, ‘n Outbound Cyclone-karavaan agter ‘n nuwe GWM P-Series LTD gehaak het en na KwaZulu-Natal koers gekies het. Meer spesifiek was ons op pad na Somkhanda Community Game Reserve, sowat 35km wes van Pongola. Dit is bekend daarvoor dat dit ongelooflike wild- en voëlkyk bied en met die nuwe P-Series was ons van plan om soveel moontlik daarvan te verken.

Ten spyte daarvan dat ons oor die toestand van die pad en die aantal vragmotors daarop gewaarsku is, het ons tóg besluit om die N2 deur Ermelo na Pongola te neem. ‘n Baie slegte idee! ‘n Oënskynlik nimmereindigende konvooi van steenkoolvragmotors het ons opgehou en toe ons hulle uiteindelik kon verbysteek was die pad só sleg dat ons nie regtig vinniger as 100km/h kon ry nie. Die teer is uitgery en was baie stamperig en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë

Related