Avontuur Afrika

Slodder, slodder in die modder

in mense weet waar Roedtan geleë is. Nóg minder weet van die Roedtan Klou & Grou 4x4. Roedtan is ‘n klein boeredorpie in die Limpopo provinsie, sowat 70km noordwes van Groblersdal. Die omgewing – ‘n streek van sowat 80km breed en 130km lank – staan ook as die Springbokvlakte bekend. ‘n Groot verskeidenheid wildsbokke het tot aan die einde van die 19de eeu in die streek voorgekom. Ná die Tweede Vryheidsoorlog is die gebied oopgestel vir boerdery en graslande het plek gemaak vir landerye of het bedek geraak met doringbome. Daar word met koring, mielies, katoen, sorghum, grondbone

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is

Related