Avontuur Afrika

Land Rovers op safari deur magoebas

Betowerend. Skilderagtig. Asemrowend. Groen. Damme. Fonteine. Watervalle. Modder. Mis. Nee, ek het nie ‘n woordeboek ingesluk nie. Daar is eenvoudig geen beter manier om die onlangse Wolkberg Bush Run – met 20 Land Rovers wat propvol kamptoerusting en hope energie na Magoebaskloof-area gekom het vir ‘n naweek van rus en ontspanning – te beskryf nie.

Geleë in die Haenertsburg-omgewing, in ‘n area wat bekend staan as “die land van die silwer mis”, sal jy die Mountain Fly Fishing Farm op ‘n werkende avokadoplaas vind. Hierdie rustige plek, wat deur David en Josie Pirie besit en bedryf word, bied vyf pragtig ingerigte selfsorgkothuise en ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related