Weg! Ry & Sleep

POSBUS

S-il -ye anderkan- die grens

Ek en my vrou, Alta, was bevoorreg om saam met ons jare lange vriende Dave en Lorna Rees die woonwaens te haak en vier weke lank anderkant die grens te gaan toer.

Ons het Dave-hulle in Johannesburg ontmoet, van waar ons by Botswana in is om ’n groot sirkelroete antikloksgewys te ry totdat ons uiteindelik weer in die suide van Namibië uitkom. Ons het ons Sherpa Tiny Rough Roader met ons Toyota Fortuner gesleep, en Dave het ’n Jurgens Exclusive met sy Prado gesleep.

Die meeste paaie was taamlik stil, en by die meeste kampplekke kon ons kies waar ons wil opslaan. Die plekke in die Caprivi – wat vandag as die Zambezistreek bekend staan – was tops met heerlike gras en doringbome vir koelte.

Dit was amper hartseer om al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji

Related