Avontuur Afrika

Ons naweek-ryding - DIE P-SERIES LTD

Toe die GWM P-Series die eerste keer in 2020 aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel is, was daar baie kritici. As ek honderd persent eerlik moet wees, was ek een van daardie mense wat nie werklik gedink het dat hierdie Sjinese bakkie hond haar-af sou maak nie. Die afgelope maande het ons egter ‘n paar keer agter hierdie bakkie se stuur ingeskuif en ons kan met oortuiging sê dat dit ons keer op keer verras het.

Na ons heerlike kuier naweek in KwaZulu-Natal, het ek tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë