Avontuur Afrika

Die hoofstad van die noorde

Dit is onduidelik waar die naam Shingwedzi vandaan kom, maar die plaaslike mense glo dat dit na die Tsonga mense wat vroeër in die omgewing gevestig was, vernoem is. Shingwedzi is glo ‘n samestelling van ‘Shing-za-goli’ (die naam van die leier in die groep) en ‘Njwetse’, wat beskryf word as die geluid wat jy hoor wanneer yster teen mekaar gevryf word.

In die hart van welige mopanie-veld, is hierdie prima olifant wêreld. Gedurende die 1970’s en -80’s het heelparty van die Kruger se sogenaamde , só genoem vanweë besonder groot tande en alom bekend as die , vanuit hierdie streek gekom. Een van hierdie olifante, heel gepas ‘Shingwedzi’

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is

Related