Huisgenoot

JA, PAS GETROUD – VIR DIE 2DE KEER

VANDAG is hier g’n sprake van trousenuwees nie – die tweede keer is mos baie minder spannend as die eerste keer. Veral as jy weer met dieselfde vrou – jou lewensmaat van twee dekades – trou.

“Lekker man, lekker!” sê die sanger en Kwêla-veldaanbieder Pieter Koen vrolik waar hy in sy swart troupak vir die kamera pronk. “Twintig jaar gelede het ek dieselfde ding gedoen!”

Dis sowat twee uur voor sy trouseremonie, maar die bruidegom is so ontspanne soos kan kom. “Ek is so kalm soos ’n psalm!” sê Pieter.

En dis geen wonder nie. Hy ken immers die vrou wat onder in die paadjie vir hom gaan wag deur en deur, en ná twee dekades as man en vrou weet hy (47) en Lotie (45) wat die getroude lewe behels.

Dit is 20 jaar sedert hulle op 1 September 2001 op Ermelo in Mpumalanga voor die kansel trou aan mekaar beloof het. En vandag, drie kinders en ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related