ROOM VAN DIE STYL-OES
Sep 10, 2021
2 minutes
Saamgestel deur LINDSAY DE FREITAS
SY IS nie die soort koninklike wat gereeld op tydskrifvoorblaaie pryk nie. Trouens, sy word selde in die openbaar gesien, en benewens ’n amptelike geleentheid af en toe is sy veel meer agter die skerms as haar Britse eweknieë.
Maar Beatrice Borromeo van Monaco gaan nie ongesiens verby onder het haar onlangs as die stylvolste Europese koninklike aangewys.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days