Huisgenoot

MET DAPPER EN STAPPER

‘EK EN my ma, Anne, het altyd saam met die honde gaan stap.

Sy was ’n hondeteler en het met Great Danes en boerboele geteel.

Ná my ma se dood so vyf jaar gelede het ek steeds met die honde gaan stap.

Ek was in daardie stadium in ’n deadend job. Nine to five. Ek het in retail gewerk, maar ek het steeds byna elke dag met my honde gaan stap. Dit was vir my ’n uitlaatklep gewees.

Ek het nooit in my lewe gedink dat ek ’n hondestapper sou word nie. Maar die bure het gesien ek het gereeld met my honde gaan stap, en hulle het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related Books & Audiobooks