Huisgenoot

VELE HONDE MAAK LIGTE WERK

EK HET nie baie in honde belanggestel toe ek jonger was nie.

My ouma het my altyd gevra om die honde op te pas – en ek was lief vir hulle. Hulle het selfs na my geluister as ek hulle op stappies geneem het.

Maar my belangstelling in honde het eintlik eers begin toe ek op hoërskool was.

Op laerskool het ek nie eintlik enige stokperdjies gehad nie. Ek het soms krieket gespeel en met fietse rondgery. O, en ek het baie gelees – ek was ’n regte boekwurm.

Dis eers toe ek klaar was met hoërskool dat ek en ’n vriend van my met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related Books & Audiobooks