Huisgenoot

JOU STERRE

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

Dit lyk of jy oorgehaal en gereed is om uit te vind wat skuil agter ’n kwessie wat jou op die oomblik nogal baie pla. Al is jy waarskynlik een van die beste ontleders wat daar is, moet jy ook vasstel of jy nie intussen ’n obsessie oor hierdie saak ontwikkel het nie. As jy boonop te krities oor jouself en jou verwagtings is, is jy op koers na ’n moontlike mislukking. Neem liewer ’n blaaskans van jou daaglikse roetine en gedagtepatrone, en gee jouself die kans om jou eie onvolmaaktheid te verstaan en te vergewe.

GELUKKIGE NOMMERS 48, 35, 47, 40, 45, 11

WEEGSKAAL

23 SEP –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related