Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Jy is gewoonlik die een wat harmonie en vrede rondom jou wil skep, maar as die son en die baasspelerige Mars mekaar hierdie week in jou teken ontmoet, sal jy meer geneig wees om ’n beroering te veroorsaak. As jy ’n rede het om iemand te konfronteer, het jy op die oomblik geen verskoning om dit nie te doen nie. Jou geliefde is waarskynlik die eerste in die visier, maar wees bedag daarop om nie dinge te sê wat nie ongedaan gemaak kan word of later herstel kan word nie.

GELUKKIGE NOMMERS 25, 32, 28, 49, 29, 45

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Let op na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related