Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JULIE – 22 AUGUSTUS

Oppas om hierdie week te veel selfvertroue te hê, want jy kan as strydlustig of arrogant ervaar word wanneer jy eintlik op ’n pad is van nuwe deure oopmaak. ’n Ommekeer by die werk is dalk nie so sleg as wat dit eers lyk nie. Dit kan ’n kans wees om vry te breek, iets anders te doen of die moed bymekaar te skraap om ’n lankbegeerde verandering te maak. Maak jou reg dat jou geliefde dalk teen so ’n verandering gekant sal wees.

GELUKKIGE NOMMERS 8, 22, 38, 46, 26, 20

DIE WÊRELD VAN DIE LEO

■ Jou BBP-faktor is jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related