Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JULIE – 22 AUGUSTUS

Dit sal nie moeilik wees om te begin voel iemand beperk jou nie, en dit sal waarskynlik jou eggenoot of lewensmaat wees. Probeer om nie te veel daarby stil te staan nie, want jou geldsake moet bygewerk word en die nodige boekhouding moet gedoen word. Tensy jy weet waaraan jy jou geld bestee, sal jy nie in ’n posisie wees om jou begroting aan te pas indien dit nodig is nie. Dit is ook ’n goeie tyd om te hersien of jou huishoudelike sake en pligte op die tuisfront op standaard is en of uitstaande instandhoudingswerk nodig is.

GELUKKIGE NOMMERS

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related