Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

’n Interessante tyd lê in jou liefdeslewe voor. Heelwat sal gebeur en daar sal selde ’n saai oomblik wees.

Maar die ernstige Saturnus verander van rigting en beweeg in die medewaterteken die Visse vorentoe. Dit behoort positiewe gevolge vir jou lewe te hê en jou in staat stel om daarop te fokus om tot ruste te kom en verreikende besluite te neem.

Kinders word op die een of ander manier ’n groter fokuspunt in jou lewe.

GELUKKIGE NOMMERS

31, 8, 4, 1, 5, 13

DIE SKERPIOEN: LIEFDE EN ROMANSE

’n Reputasie as ’n passievolle minnaar.

’n Vrees of verraad kan tot wantroue in verhoudings lei.

Hul liefdeslewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related