Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Die kosmiese skriba, Mercurius, vestig hierdie week in jou teken, en gee jou groter mag met kommunikasie en om jou sê te sê. ’n Volmaan oorkant jou teken op die 9de sal dinge oor jou liefdeslewe openbaar wat jy dalk eerder nie wou wou weet nie. Wees dapper genoeg om dit in die gesig te staar en dan aspekte daarvan te verander. As jou geliefde op die oomblik ietwat verlore voorkom, laat hom/haar begaan en gee hulle ruimte.

GELUKKIGE NOMMERS 6, 23, 41, 43, 32, 20

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Moenie toelaat dat stres hierdie week jou fisieke en emosionele welstand beïnvloed nie. Dis ’n goeie tyd om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related