TWEELING
21 MEI – 20 JUN
Wanneer die son op die 21ste in jou teken tot ruste kom, moet jy erken jy is op die punt om nog ’n jaar om die son te voltooi terwyl jy aan verjaardagvierings begin dink.
Of jy ’n groot of klein geleentheid reël, neem jou bure in ag as jy by die huis partytjie hou.
’n Uitdagende aspek op die 21ste kan ’n aanduiding wees alles is nie wel in jou gemeenskap nie. Jy wil dit nie vererger nie.
GELUKKIGE NOMMERS
19, 27, 41, 44, 28, 26
TWEELING: JOU WERKOMGEWING
◼ Beweeglikheid is jou leuse – jy kan werklik van enige plek af werk.
◼ Jy