Huisgenoot

JOU STERRE

RAM

21 MAART – 19 APRIL

’n Verandering in jou geldsituasie kan jou laat skarrel om dinge bymekaar te hou al wil jy ’n blaaskans hê om aan huis-en gesinsake aandag te gee. Dit is vir jou ’n kans om eerder ’n bietjie inisiatief aan die dag te lê om nuwe oplossings vir al daardie ou probleme te vind en ’n berekende risiko te waag. Vertrou jou gedagtes 50, 28, en intuïsie eerder as jou emosies om dit in ’n rigting te stuur wat later tot groter finansiële vryheid sal lei.

GELUKKIGE NOMMERS 13, 2, 24, 45

DIE RAM: LIEFDE EN ROMANSE

◼ Jy is impulsief en oorhaastig en reken romanse moet opwinding verskaf.

◼ Jou verhoudings ontwikkel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related