Huisgenoot

JOU STERRE

STEENBOK

21 DESEMBER – 20 JANUARIE

Die kombinasie van die son en planetêre kragbron Pluto in jou teken dui daarop dat jy die geleentheid moet aangryp om te wys hoe doeltreffend en slim jy kan wees.

Hoekom jou lig wegsteek as jy helder kan skyn en al daardie pryse kan insamel?

Transformasie is jou gonswoord vir die oomblik. Maak seker dit tel waar dit moet, of dit by die werk, tuis of in jou liefdeslewe is. Aanvaar dat jy dalk vir ’n rukkie twyfel oor ’n geldkwessie sal ervaar.

GELUKKIGE NOMMERS

5, 22, 33, 49, 27, 15

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Die planeet van kommunikasie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related