Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JULIE – 22 AUGUSTUS

Die volmaan op die 1ste val oor jou liefdeshoroskoop en dit dien as ’n geleentheid om nuwe perspektief te kry. Al is jou bedoelings dalk baie goed, moet jy besin of jy jou liefde op ’n opregte manier uitdruk en of dit nie dalk as oppervlakkig oorkom nie. Daar is niks soos ’n finansiële krisis om ’n mens aan iemand anders gelyk te stel nie. Neem dus ontwikkelinge rondom die 2de in ag om jou met die werklikheid in aanraking te bring..

GELUKKIGE NOMMERS

9, 24, 44, 47, 39, 22

LEO SE LIEFDE EN ROMANSE

Hulle is ’n bietjie oudmodies en wil oorrompel word.

Hulle het baie liefde om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related