Huisgenoot

JOU STERRE

RAM

21 MAART – 19 APRIL

Dit lyk asof jy dié week baie op die hart het met Mercurius, die kosmiese boodskapper, wat in jou teken vestig. Wees be-dag daarop om nie elke gedagte uit te blaker wat in jou kop opkom nie, ver-al teenoor vriende, waar selfbeheersing tans ver-eis word. Miskien moet jy daaraan herinner word dat die kombinasie van geld en vriende bitter min ’n wenresep is. Jy wil beslis nie hê jou vriende moet eindelik in vyande verander nie.

GELUKKIGE NOMMERS 2, 12, 30, 33, 29, 4

BUL

20 APR – 20 MEI

Die verantwoordelikheid om langtermynbesluite oor jou loopbaan te neem,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related