Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUNIE – 21 JULIE

Dit kan ’n belangrike week vir jou wees, en jy moet die yster smee terwyl dit warm is. Geleenthede duik op in jou loopbaan; probeer om dit raak te sien soos dit opduik en bekamp jou geneigdheid as Kreef om eerder te wag en kyk. Dis tans ’n geval van môrestond het goud in die mond, en met die planete in jou guns, moet jy alles insit. Vat ’n blaaskans tydens die volmaan op die 13de wanneer emosies hoog loop.

GELUKKIGE NOMMERS

13, 27, 48, 52, 45, 20

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Dit sal nie skade doen om saam met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related