Huisgenoot

JOU STERRE

VISSE

19 FEBRUARIE – 20 MAART

In ’n week van veranderlike en geestelike spanning, behoort jy so gefokus te wees as wat omstandighede dit toelaat, veral rondom die nuwemaan in jou teken op die 2de. As jy jou eie stukkie zen kan vind of skep, sou jy al heelwat vordering gemaak het met kophou, gefokus bly op innerlike vrede en om jou doelwitte vir die toekoms te visualiseer. Dit kan jou maat eindeloos frustreer, maar hoe dit ook al sy, dit is jou spesiale tyd.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 22, 32, 33, 25, 5

RAM

21 MRT – 19 APR

’n Onenigheid oor geld met ’n vriend dreig om óf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related