Huisgenoot

DIE MOEDER VAN WROKKE

HY IS baie dinge, maar ’n mamma se seuntjie is hy beslis nie. Dié appel val sommer baie ver van die boom af…

Daar is baie Hollywoodsterre wat op die kruin van hul sukses hul ma’s se lof besing en vertel van die ondersteuning wat hulle kleintyd gekry het toe hulle oor ’n loopbaan in die glanswêreld begin droom het.

Trouens, op ’n kol was daar ’n neiging onder die sterre om by rooitapytgeleenthede op te daag met hul ma’s aan hul sy sodat sy haar kind se sukses saam met hulle kan vier.

Dan het akteurs en regisseurs gestraal van geluk en vertel: Hiér is die vrou wat my gehelp het om bo uit te kom.

Maar dit is beslis nie die boodskap wat Quentin Tarantino (58) oor sy ma wil oordra nie.

Die beroemde rolprentregisseur en draaiboekskrywer het al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related