EUROPA SE STYLVOLSTE KONINKLIKES
Sep 10, 2021
2 minutes
PRINSES SOFIA
SWEDE (36)
ie hertogin van Värmland is die vrou van prins Carl Philip, die seun van die Sweedse koning Carl XVI Gustaf. Voor sy in 2015 met Carl Philip getroud is, was Sofia Hellqvist ’n model en het sy in die Sweedse ’n hoofrol vertolk. Haar uitrustings voldoen aan ’n sekere koninklike standaard, maar sy is nie bang om die jongste trends, helder kleure of bykomstighede wat ’n stelling maak in haar klerekas in te sluit nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days