Huisgenoot

DIE DAG TOE ALLES VERANDER

‘WAT MY ALTYD SAL BYBLY IS DIE SIRENES, AL DIE MENSE WAT GEBID HET EN DIE SWART WOLK OOR DIE HELE STAD’

DIT was die dag wat ’n geskokte wêreld nooit sal vergeet nie: 11 September 2001, toe die terreurgroep Al-Kaïda gekaapte passasiersvliegtuie soos missiele vol mense teen die Verenigde State van Amerika se grootste magsimbole vasgeslinger het.

Vandag, presies 20 jaar ná “9/11”, is die verskriklike tonele steeds helder in die mensdom se kollektiewe geheue: Die vliegtuie wat laag oor Manhattan skeur en in reusevuurbolle in die twee torings van die World Trade Center (WTC) vasvlieg; die onheilspellende swart rookpilare; loeiende sirenes; vlugtende New Yorkers bedek met grys as, en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related