OM VANDAG te dink aan sy 45 minute in die lug bly ’n oefening in ongeloof.
Eerstens: die vermetelheid van iemand wat swaartekrag 400 m bo die aarde tart. Maar dan ook: Die twee wolkekrabbers waaraan hy die spandraad vir sy balanseertoertjie geanker het, is nie meer.