NOG REEKSE
Sep 10, 2021
2 minutes
THE WHITE LOTUS
noem dié reeks een van die bestes van die jaar. Die ses episodes gaan oor die wel en wee van die personeel en gaste by die eksklusiewe Hawaise oord The White Lotus. Murray Bartlett speel die oordbestuurder, Armond. Hy was voorheen aan dwelms verslaaf,-aktrise Connie Britton speel die skatryk Nicole Mossbacher, ’n hooffinansiële beampte van ’n soekenjin. Maar as sy so skatryk is, hoekom deel sy en haar gesin ’n eenslaapkamer-blyplek tydens hul vakansie?
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days