TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

DERRY GIRLS

NETFLIX | 2018-NOU | KOMEDIE | SEISOEN 1-3 | KETTINGKYK VANAF VR. 7 OKT.

Ons gunsteling-hoërskoolidiote is terug! Dit lyk asof die probleme in Derry afneem en daar is ’n belofte van vrede in Noord-Ierland, maar in die klaskamer sweet almal, want dis tyd vir die GCSE (min of meer die SA gr. 11-eksamen) se uitslae. Die skool het ingeskryf vir die Stars In Their Eyes-realiteitsprogram, en suster Michael (Siobhán McSweeney) is so gemeen soos altyd. • Wees op die uitkyk vir die fliekfranchise Taken-akteur Liam Neeson as hoofinspekteur Byers in episode 1.

THE DRY

BRITBOX | 2022 | DRAMAKOMEDIE | SEISOEN 1 | KYK VANAF DO. 13 OKT.

Shiv Sheridan (Roisin Gallagher) keer terug na Dublin ná jare in die Londense partytjiekringe, en haar reputasie en finansies is verwoes. Sy’s net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related