Huisgenoot

Hierna kan ons in 2023 uitsien

MAGDA LOUW

Dié nuwe komediereeks beloof om ’n skatkis van unieke Afrikaanse televisiehumor te wees.

In Magda Louw neem Magda en haar man, Erhard (Hannes van Wyk), deel aan ’n werklikheidsreeks waar ’n kameraspan hulle volg om hul alledaagse lewe te dokumenteer – met ’n paar kinkels natuurlik!

Die reeks is op die kykNET-storiefliek gegrond, en die draaiboek is geskryf deur die Suidooster-aktrise Desiré Gardner, wat ook die naamrol vertolk.

BEGIN MAANDAG 2 JANUARIE OM 20:00 OP KYKNET

MY MA KOOK BETER AS JOUNE

Die rapper Early B, wat bekend is vir liedjies soos “Ben Ten” en “Potte”, gaan as programaanbieder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199