Huisgenoot

Hierna kan ons uitsien in 2022

HUISGENOOT BLOKRAAIBESTES

Die aktrise Cintaine Schutte sit vanjaar ’n nuwe hoed op as televisieaanbieder. In ’n eerste vir Afrikaanse televisie word blokraai-invullers se taalkennis en woordeskat weekliks getoets om te sien wie met die titel Huisgenoot se “Blokraaibeste” gaan wegstap en ook ’n kontantprys van R15 000 losslaan.

BEGIN MAANDAG 10 JANUARIE OM 20:00 OP VIA

TERUGKEER

Dié reeks waarin bekendes hul tasse pak en na hul tuisdorp terugkeer, is terug vir ’n tweede seisoen. (Riversdal), Mila Guy (Mbombela) en Eldon van der Merwe (Piketberg) hul grootworddorp.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related