Huisgenoot

SPOGSKOOL SE VREES VIR HOOF

’N GOEIE skool is aan die hart van ’n hegte gemeenskap. Dis waar jou kinders opgevoed en geslyp word om hulle die beste kans op sukses te gee wanneer hulle die wêreld as jong volwassenes binnevaar. Dit is waar goeie waardes en beginselvaste rigtingwysers vir die grootmenslewe ingeprent word.

En aan die kern van ’n goeie skool is ’n toegewyde, gesonde onderwyserskorps – en ’n hoof wat sy span suksesvol kan lei.

Dekades lank was die Hoërskool Eldoraigne dié skool in Centurion. Ouers het tougestaan om hul kinders daar in te skryf. Maar toe begin die uittog van onderwysers. En gou was die leerders ook blykbaar nie gelukkig nie.

Sedert Januarie 2015 het 153 onderwysers by dié skool bedank – en dikwels nie vir groener weivelde in ander stede of provinsies nie. Minstens 16 het bloot uitgewyk na Eldoraigne se buurskool, die Hoërskool Zwartkop.

Maar waarom sou onderwysers by Eldoraigne bedank teen ’n tempo sowat vyf keer soveel as by omliggende Gautengse skole? Die rede, vertel talle oud leerkragte aan , is die “klimaat van vrees” geskep deur dr. Anton Prinsloo, wat vyf maande gelede as hoof verwyder is weens beweerde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related