Kuier

WEGGERUK IN HUL FLEUR

"Stel God eerste, en daarna jou familie.” Dít was die laaste boodskap wat Tlotlisang Mokotjo (13) op ’n stukkie papier gepen en by die huis gelos het voor haar tragiese dood in ’n busramp wat die land in rou gelaat het.

By dié boodskap was die bekende en vertroostende Bybelverse van Johannes 14:1-4 wat lui hoe ons nie ontsteld moet wees nie, want Jesus het vir ons almal die weg voorberei na God toe.

Die jong Tlotlisang was een van ses graad 8-leerders van die Hoërskool Riebeeckstad in Welkom, Vrystaat, wie se lewe tragies kortgeknip is toe die bus waarin hulle op pad van ’n kamp terug huis toe was op 6 Februarie, tussen Senekal en Ventersburg omgeslaan het.

Van die 58 mense wat op die bus was (50 graad 8’s, ses matrieks en twee onderwysers) het ses leerders gesterf en 42 is na nabygeleë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related