Huisgenoot

DRAMA BY DIE BRAAI

DIT was veronderstel om net ’n lekker hoenderbraai te wees. Nét die ding om te ontspan ná ’n bedrywige tyd.

Maar toe is vuil borde allermins die grootste geneuk ná die tyd…

Die dramatiese nadraai van daardie braai sal altyd in Ursula Lawrence se geheue ingeëts wees. “Dit was die aakligste ding wat ek in my lewe gesien het,” sê die 55-jarige uit Thornton, Kaapstad, vandag. “Dit was soos iets uit ’n rolprent.”

Want al het die kuier by haar huis vrolik begin, het dit een gas met ’n ernstige oogbesering gelaat en ander met stukkende tande en beenbeserings. En dít omdat een van die gaste hom vervies het en toe met sy motor deur die hek na die erf gebars het – vas in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related