Huisgenoot

CAMILLA, ’N WAARDIGE METGESEL

DALK is dit omdat sy weet hoe baie mense langtand byt aan die gedagte om haar as koningin te hê.

Die vrou aan die sy van die nuwe Britse koning, Charles III, is maar alte bewus daarvan dat sy nie een tree verkeerd durf sit nie.

En in die paar weke sedert “queen Camilla” – soos sy deesdae in die volksmond heet – haar posisie as koningin-gemalin beklee, lyk dit asof sy inderdaad in dié doel slaag.

Sy vergesel haar man pligsgetrou oor die Britse eilande heen, loop meestal so een tree agter hom, en help hom bedaar wanneer hy hom vir kleinigheidjies soos ’n lekkende pen vererg.

In sy eerste toespraak as koning het Charles ’n punt daarvan gemaak om sy “dierbare vrou” te bedank.

Baie mense het gewonder of sy ooit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related