JOU STERRE
Jun 05, 2020
3 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
KREEF
21 JUN – 21 JUL
Jou persoonlike jaar kom tot ’n einde, wat dit ’n goeie tyd maak om te besin en oor die volgende jaar na te dink. Dalk is daar gewoontes, houdings of gebruike wat verhinder dat jy geluk nastreef of doelwitte bereik, en wat eerder agtergelaat moet word. Dis ook tyd om op persoonlike en beroepsvlak vir die volgende 12 maande drome te verklaar, doelwitte te formuleer en bedoelings te stel.
GELUKKIGE NOMMERS 1, 17, 49, 39, 44, 4
LEEU
22 JUL
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days