Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUNIE – 21 JULIE

Aangesien jy deur die maan regeer word, kan jy elke volmaan iets oor jouself besef wat uniek aan ’n Kreef is. Vandeesmaand val die volmaan oor jou verhoudingshoroskoop en dui daarop dit is ’n geskikte tyd om liefde en romanse te herevalueer. Al is jy iemand wat emosioneel op ander ingestel is, beteken dit woorde is dikwels nie nodig om gevoelens oor te dra nie. Maar moenie liefde as vanselfsprekend aanvaar nie.

GELUKKIGE NOMMERS

28, 4, 12, 8, 10, 47

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Jy sal aan die ontvangkant van sake staan wanneer Venus, ’n voordelige planeet,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related