’N NUWE LEWE OP DIE SKOOLBANKE
TERUG SKOOL TOE! DATUMS VIR JOU DAGBOEK
Teen druktyd het die owerheid aangekondig graadgroepe sou op hierdie datums terugkeer skool toe.
8 Junie – gr. 12; gr. 7
6 Julie – gr. R; gr. 3; gr. 6; gr. 10; gr. 11
3 Augustus – gr. 4; gr. 5; gr. 8; gr. 9
Die datum waarop gr. 1, gr. 2 en ander voorskoolse grade sal terugkeer, moet nog aangekondig word.
DIE vooraand van ’n nuwe skoolkwartaal het nog altyd gesorg vir afwagting, senuwees en ’n geskarrel om dinge betyds in plek te kry. Maar dinge was nog nooit tevore in so ’n warboel soos nou nie …
Nadat leerders oor die hele land byna die ganse tweede kwartaal tuis deurgebring het weens die inperking moes vanjaar se gr. 12’s en gr. 7’s vroeg in Junie weer hul skooltasse pak, hul skoene politoer en uniforms gereed kry – maar nou is gesigmaskers deel van daardie uniform
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days