Huisgenoot

Maak my famous

NICOLEEN SAAL (20)

ié meisie van Ocean View in Kaapstad het die gehoor behoorlik uitgeboul met haar weergawe van Whitney Houston se liedjie “I Look to You”. Nicoleen het voorheen fiksheid aan die Eta-kollege studeer. “My besluit was om nie voort te gaan met my studie nie as gevolg van . Ek voel vanjaar is die jaar dat ek nie gaan twyfel om uitdagings buite my gemaksone aan te gryp nie. Ek sien dit ook as ’n geleentheid waardeur ek meer van myself kan leer en groei deur al die uitdagings wat die kompetisie bied,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w