Huisgenoot

Bakkies vol geur

OOSTERSE BEESVLEIS-EN-SAMPIOENBAKKIES

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 20 MIN.

GAARMAAK: 30 MIN.

▸ 375 ml (1½ k) soesjirys
▸ 250 ml (1 k) klappermelk
▸ 250 ml (1 k) water
▸ 30 ml (2 e) sojasous
▸ 10 ml (2 t) sesamolie
▸ 2 knoffelhuisies, fyngedruk
▸ 400 g steak
▸ 100 g sjiïtake-of bruinsampioene
▸ 30 ml (2 e) groenteolie
▸ 1 bos pak choi, gehalveer, of 150 g babaspinasie
▸ 150 g mangetout-ertjies, skoongemaak
▸ 1 murgpampoen, gerasper
▸ 4 eiers
▸ rissiesous (sien wenk)

1 Spoel die rys deur ’n sif af tot die water skoon is. Plaas in ’n kastrol saam met die klappermelk en water. Verhit oor matige hitte tot dit kook, sit die deksel op en laat prut 12 min. oor lae hitte. Plaas vir 10 min. eenkant met deksel op.

2 Meng die sojasous, sesamolie en knoffel in ’n bakkie en hou eenkant.

Verhit ’n braaipan oor hoë hitte. Braai die steak 3 min. aan elke kant. Voeg die sampioene by, draai die steak om en braai 1 min. Giet die helfte van die sojamengsel in, laat prut 1 min.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related