![f0032-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5eloz7zjb4adwaq0/images/file42FDPYGF.jpg)
PAMPOEN-en-FETA-PIZZA
LEWER 2 PIZZAS / BEREIDING EN GAARMAAK: 20 MIN.
◗ 200 g pampoen
◗2 groot pitabrode of gekoopte pizzabasisse
◗ ⅔ k tamatiepastasous
◗ 2 e (30 ml) olyfolie
◗ 100 g feta
◗ 50 g roketblare
1 Voorverhit die oond tot 220 °C. Bespuit twee oondbakke of pizzapanne met kossproei.
2 Gebruik ’n groenteskiller en sny die pampoen in repies.
3 Plaas die brood of basisse op die oondbakke, smeer met die sous en pak die pampoen bo-op. Bedruip die pizza met die olyfolie en sprinkel die gekrummelde feta bo-oor.
Bak 10 min. of tot die pampoen sag en die basis bros is. Sit die roketblare boop wanneer jy