Huisgenoot

BEURTKRAGBREKERS

ROOSMARYNHOEN-DER met POLENTA

GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING EN GAARMAAK: 70 MIN

• 20 ml (4 t) botter
• 15 ml (1 e) olyfolie
• 8 hoenderporsies (dye en boudjies)
• 2 uie, in dun skywe gesny
• 15 ml (1 e) gekapte roosmaryn
• 5 ml (1 t) bruin suiker
• 1 L (4 k) hoender aftreksel
• 250 ml (1 k) kits polenta
• 1 bossie aspersies, harde punte afgesny, lengtegewys gehalveer
• ¼ k sondroë tamaties
• 50 g feta, gekrummel fyngesnyde grasuie, vir voorsit

1 Verhit die botter en olie saam in ’n groot, vlambestande swaarboomoondskottel oor hoë hitte. Braai die hoenderstukke 10 min. terwyl jy dit draai tot oraloor bruin. Skep dit op ’n bord uit.

Verminder die hitte tot matig, gebruik dieselfde pan en soteer die uie en roosmaryn daarin met die deksel op 4-5 min. tot sag. Roer die suiker in en braai onbedek nog 5 min. terwyl jy af en toe roer tot goudbruin. Voeg die aftreksel by en laat prut. Voeg die polenta geleidelik by terwyl jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related