Huisgenoot

LOCAL DRANKIES IS LEKKER

PINOTAGE- BEESVLEISPASTEI

GENOEG VIR 6 MENSE

 BEREIDING: 30 MIN.

 VERKOEL: 1 UUR

 GAARMAAK: 3-4 UUR

VULSEL

• 1,5-2 kg beesvleis, met been en in kleiner stukke gesny
• sout en vars gemaalde peper
• 30 ml (2 e) olyfolie
• 15 ml (1 e) botter
• 2 uie, in skyfies gesny
• 2-3 preie, in skyfies gesny
• 4 knoffelhuisies, fyngekap
• 2 lourierblare
• 100 g tamatiepasta
• 375 ml (1½ k) pinotage of sterk rooibostee
• 250 ml (1 k) beesvleisaftreksel
• 1 x 410 g-blik heel tamaties, in tamatiesap
• 250 g bruinsampioene, in kwarte gesny
• ’n hand vol vars pietersielie, gekap
• fyngerasperde skil van 1 suurlemoen (opsioneel)

KORS

• 500 g skilferkorsdeeg
• 1 eier, geklits
• roosmaryntakkies, vir afronding

Bespuit 6 groot ramekins goed met kossproei. swaar

1 Vulsel Geur die vleis met die sout en peper. Verhit die olie in ’n groot boomkastrolrig. en braai die vleis in sarsies tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant.

2 Smelt die botter in die kastrol en roerbraai die uie, preie, knoffel en lourierblare tot sag en geu

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related