Huisgenoot

PREMIER VIR ’N KRISIS

SY HET pas haar land suksesvol gelei deur die grootste krisis van die afgelope dekades, die wêreldwye COVID-19-pandemie, toe ’n aardbewing die hoofstad van Nieu-Seeland tref – net toe Jacinda Ardern besig was met ’n regstreekse onderhoud uit die parlement.

Maar moenie dink die 39-jarige premier het daar in Wellington van skok versteen of vervaard rondgeskarrel om skuilplek te soek nie. Nee, terwyl die wêreld letterlik om haar wankel, het sy so kalm en koelkop gebly soos haar landgenote haar al leer ken het.

“Ons het ’n effense aardbewing hier, Ryan. Nogal ’n heel skaflike skudding,” het sy vir Ryan Bridge, aanbieder van die oggendnuusprogram , gesê en glimlaggend om haar gekyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related