Ligte, kamera … TikTok!
Jun 05, 2020
2 minutes
Deur JODY-LYNN TAYLOR en FRANCO HAVENGA
Lauren Joseph
auren, wat die rol van Zoë in vertolk, het TikTok afgelaai voor dit so gewild was soos nou. “Ek het dit afgelaai omdat ek gehou het van die konsep en vryheid daaragter. En toe ek eers begin om video’s op te neem, het ek besef hoe mal ek daaroor is,” vertel Lauren. Sy wou nog altyd in” wees, sê sy met ’n lag in die stem. En nou is sy. Lauren spog reeds met 38 300 volgelinge en 239 000 “likes”.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days