Huisgenoot

Dillon Windvogel

ONS ken dié 20-jarige Kaapse akteur as Vernon in die dramareeks Arendsvlei. Nou is hy te sien in die tweede oorspronklike plaaslike Netflixreeks, Blood & Water.

Hoe voel dit om deel te wees van ’n Netflix-reeks?

Ek knyp myself. Dit voel soos ’n droom waaruit ek nog moet wakker word.

Waar het julle die reeks geskiet?

Ons het op verskillende plekke in Kaapstad, soos Kampsbaai en by die Universiteit van Kaapstad, geskiet.

Hoe was dit op die stel?

Dit was vir my soos ’n tweede huis, en die span was soos ’n familie. Met elke toneel het ek gevoel my “broers en susters” dra my. Dit het my gehelp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks