VLIEGTUIGSTREPE
Jun 05, 2020
2 minutes
Wilna Adriaanse
ea klim van haar daktent af, strek haarself lank uit. Sy kyk op in die lug. Blou so ver die oog kan sien. Sy verstaan dit nie. Dit is al langer as ’n week dat sy geen vliegtuie gewaar nie. Die wit strepe in die lug was vir haar ’n bewys dat die bekende wêreld steeds draai. Dis net sy wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days